Alfa Kern
Alfa Kern is 'n teks gebaseerde AAK woordeskat wat ontwikkel is met die behoeftes van geletterde volwassenes in gedagte, veral die met veranderende fisiese vaardighede, soos MNS. Dit hee die gebruiker 'n keuse tussen 7 sleutelbord ontwerpe, en die grasie om enige tyd na 'n ander een te verander. Elke sleutelbord het kortpaaie na nuttige frases en onderwerpe, voorspelling en klets geskiedenis om dinge te bespoedig. Ingeboude toeganklike toepassings gee toegang tot epos, SMS en Whatsapp, die internet, Youtube en Boodskap Bank.
Gebaseer op Roosterstel geskep deur Amy Roman (MS, CCC-SLP). Berus op navorsing en 20 jaar se kliniese ondervinding, tesame met insette van volwassenes met MNS, hul families, versorgers en terapeute.
v1.041
Created in Grid 3