Afrikaans attività
Kleurvolle Sleutelbord
A simple keyboard with colourful keys and symbolised prediction cells - Afrikaans
Koek Fabriek - Tas
Ontwikkel die maak van keuses deur ons interaktiewe leer aktiwiteite. Hierdie aktiwiteite is ontwerp om pret en motiverend te wees terwyl sleutel toegangvaardighede aangeleer word.
Maak 'n prentjie - Tas
Ontwikkel die maak van keuses deur ons interaktiewe leer aktiwiteite. Hierdie aktiwiteite is ontwerp om pret en motiverend te wees terwyl sleutel toegangvaardighede aangeleer word.
mia se woorde
Praat met Simbole C help met die transisie van 'n onderwerp gebaseerde woordeskat na die gebruik van meer taal vaardighede. Die woorde wat ons die meeste gebruik word kernwoordeskat genoem. In Praat met Simbole C kan jy kernwoordeskat gebruik op...
Mooie meer - Tas
Interaktiewe visuele beelde vertoon geanimeerde beelde wat deur die maak van keuses in die rooster aktiveer word. Hulle is ontwerp vir die ontwikkeling van oorsaak & gevolg en vroëe taal vaardighede.
Mr Potato Head
A two page communication board - vocabulary related to Mr Potato Head - Translated into Afrikaans and tweaked (Original in English (UK)
Notas - Tas
Eenvoudige woordverwerker. Skep nuwe dokumente, stoor dokumente en herroep gestoorde dokumente.
Oerwoud - Tas
Interaktiewe visuele beelde vertoon geanimeerde beelde wat deur die maak van keuses in die rooster aktiveer word. Hulle is ontwerp vir die ontwikkeling van oorsaak & gevolg en vroëe taal vaardighede.
Planeet Pog - Tas

Posisionerings Gids
Ingeboude akkuraatheid vir 6 vlakke van toegang. 3 Vlakker vir Oogvolg rekenaar beheer vir Look to Learn en volle werkskerm toegang. Verbeter bestaande kalibrasie by kieslys gevoeg. Hierdie roosterstel kan gekies word om te begin soos Grid 3...
Praat met Simbole A - Tas
Praat met Simbole is 'n volledige woordeskat stel vir iemand wat deur middel van simbole wil kommunikeer. Dit sluit bladsye in wat opinies fasiliteer, sowel as bladsye vir Skool, By die huis en Terapie.
Praat met Simbole B - Tas
Praat met Simbole is 'n volledige woordeskat stel vir iemand wat deur middel van simbole wil kommunikeer. Dit sluit bladsye in wat opinies fasiliteer, sowel as bladsye vir Skool, By die huis en Terapie.
Praat met Simbole C - Tas
Praat met Simbole C help met die transisie van 'n onderwerp gebaseerde woordeskat na die gebruik van meer taal vaardighede. Die woorde wat ons die meeste gebruik word kernwoordeskat genoem. In Praat met Simbole C kan jy kernwoordeskat gebruik op...
Praat met Simbole D - Tas
Praat met Simbole D bevorder die gebruik van kernwoordeskat op die tuisblad. Dit stel jou in staat om nuwe sinne vinnig te bou, jy hoef slegs die onderwerp spesifieke bladsye te besoek wanneer jy minder algemene woorde soek. Die grammatika...
Praat met teks
A text communication grid set optimised for touch screen users, for fast and efficient message generation. Incorporating word prediction, chat history, pre-stored phrases and message banking. A memory function allows you to store a phrase with a...
Praat met teks vir Grid weergawes 96 of vroeër
A text communication grid set optimised for touch screen users, for fast and efficient message generation. Incorporating word prediction, chat history, pre-stored phrases and message banking. A memory function allows you to store a phrase with a...
Robot Slak - Tas
Interaktiewe leer - uitdagings is gemik op verskillende vaardigheidsvlakke. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees terwyl sleutel toegangvaardighede aangeleer word.
Sneeudorp - Tas
Interaktiewe visuele beelde vertoon geanimeerde beelde wat deur die maak van keuses in die rooster aktiveer word. Hulle is ontwerp vir die ontwikkeling van oorsaak & gevolg en vroëe taal vaardighede.
Spotify
Stroom meer as 50 million liedjies deur Spotify, met 'n gratis of premium rekening en gebruik enige toegand metode. Luister in Grid 3, of op enige ander toestel ingeteken op dieselfde Spotify rekening.
Spotify
Stroom meer as 50 million liedjies deur Spotify, met 'n gratis of premium rekening en gebruik enige toegang metode. Luister in Grid 3, of op enige ander toestel ingeteken op dieselfde Spotify rekening. v1.1 - aangepas vir Anneri
Spotify-Anneri

Super Core 50
Super Core is maklik om te gebruik kernwoordeskat wat spesiaal ontwikkel is om vroeë AAK gebruikers sukses met simbool kommunikasie te help proe. Dit kombineer konsekwente kernwoordeskat met konteks spesifieke taal wat fokus op daaglikse roetines...
Super Core 50 Drukbare Weergawe
‘n Drukbare tweesydige kommunikasie bord ontwerp om saam met Super Core 50 te gebruik. Dit bestaan uit twee roosters. Die eerste bevat al die woorde van die Super Core tuisblad plus ekstra kern woorde, om toegang te bied tot ‘n funksionele en...