Super Kern
                    
                    Bekijk profiel voor english 2022
                
Super Kern is geskoei op die Super Core rooster stel, wat ontwerp is om AAK gebruikers te help om suksesvol te kommunikeer. Die stel kombineer kern woordeskat met konteks spesifieke taal gefokus op daaglikse aktiwiteite. Sodoende bly kommunikasie betekenisvol en pret! Rooster grootte 9 x 6
                    Gemaakt in Grid 3
                
        
                    
                    
                    
                    
                    
                    
                            
                            
                            
                            
                            
                            
                            
                            
                            
                            



