Afrikaans gridoppsett
super kern 30
Super Kern 30 het dieselfde woordeskat as Super Kern 50, en is beskikbaar vir gebruikers wat minder en groter seller op elke rooster nodig het. Dit mag dalk meer keuses neem om by 'n woord uit te kom, maar makliker om te kies. Hierdie...
Super Kern 50
Super Kern 50 is geskoei op die Super Core rooster stel, wat ontwerp is om AAK gebruikers te help om suksesvol te kommunikeer. Die stel kombineer kern woordeskat met konteks spesifieke taal gefokus op daaglikse aktiwiteite. Sodoende bly...
Symoji
Symnoji laat jou vining emosies, idees of gevoelens deel deur ‘n animasie karakter te gebruik. Gebruik Symoji om betekenis oor te dra, of deel ‘n hele boodskap met ‘n enkele keuse. Daar is baie Symojis om van te kies, in drie katergorieë verdeel...
Towerhuis - Tas
Interaktiewe visuele beelde vertoon geanimeerde beelde wat deur die maak van keuses in die rooster aktiveer word. Hulle is ontwerp vir die ontwikkeling van oorsaak & gevolg en vroëe taal vaardighede.
Towerklavier - simplified display
Simplified display with less song options (Placement on right side)
Towerklavier - Tas
Ontwikkel vroeë oorsaak en gevolg vaardighede deur ons interaktiewe leer aktiwiteite. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees, terwyl sleutelvaardighede aangeleer word.
Towerkwas - Tas
Ontwikkel vroeë oorsaak en gevolg vaardighede deur ons interaktiewe leer aktiwiteite. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees, terwyl sleutelvaardighede aangeleer word.
Towermuis - Tas
Ontwikkel vroeë oorsaak en gevolg vaardighede deur ons interaktiewe leer aktiwiteite. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees, terwyl sleutelvaardighede aangeleer word.
Vier-in-'n-ry - Tas
Interaktiewe leer - uitdagings is gemik op verskillende vaardigheidsvlakke. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees terwyl sleutel toegangvaardighede aangeleer word.
Voco Chat
Voco Chat is ‘n lae seltelling simbool woordeskat wat ontwerp is om gebruiker in staat te stel om vir ‘n verskeidenheid redes te kan kommunikeer. Boodskap paaie, met ingeboude spronge en uitgekose woordeskat bied ‘n ondersteunende benadering tot...
Voco Chat - Afrikaans
Voco Chat is a low-cell count symbol vocabulary, designed to enable users to communicate for a wide range of reasons. Message pathways, with built-in jumps and carefully selected vocabulary, provide a supported approach to language. The grid set...
Vuurwerke - Tas
Ontwikkel vroeë oorsaak en gevolg vaardighede deur ons interaktiewe leer aktiwiteite. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees, terwyl sleutelvaardighede aangeleer word.
WhatsApp 2.0
Uses Computer Control to provide access to the WhatsApp for PC app. You will need download the software from whatsapp.com/download/ On first use you will need to link the software to your phone by going to WhatsApp Web in settings on the phone app,...
WoordeSkat
Hierdie rooster stel is gemik op jong volwassenes wat reeds bekend is met AAK. Alhoewel die rooster stel volledig deur simbole ondersteun word, stel die spel rooster geletterde gebruikers in staat om unieke woorde uit te spel. - foute reggemaak!
WoordeSkat - Tas
Hierdie rooster stel is gemik op jong volwassenes wat reeds bekend is met AAK. Alhoewel die rooster stel volledig deur simbole ondersteun word, stel die spel rooster geletterde gebruikers in staat om unieke woorde uit te spel.
YouTube Kids
‘n Toeganklike, ouderdom toepaslike en advertensie vrye Youtube ondervinding vir kinders. v1.0