Skip to main content

4 sel whatsapp
Ronel

4 cell whatsapp afrikaans

aangepaste sleutelbord 4 grid
Ronel Lourens

4 grid Afrikaans sleutelbord met leestekens

Afr basiese sleutelbord
Francois Visser

Swart en geel sleutelbord, groter letters

Alfa Kern
english 2022

Alfa Kern is 'n teks gebaseerde AAK woordeskat wat ontwikkel is met die behoeftes van geletterde volwassenes in gedagte, veral die met veranderende fisiese vaardighede, soos MNS. Dit hee die gebruiker 'n keuse tussen 7 sleutelbord ontwerpe, en die...

Antieke Egipte - Tas
Smartbox Afrikaans

Interaktiewe visuele beelde vertoon geanimeerde beelde wat deur die maak van keuses in die rooster aktiveer word. Hulle is ontwerp vir die ontwikkeling van oorsaak & gevolg en vroëe taal vaardighede.

Begin hier
english 2022

'n eenvoudige rooster stel vir jong beginners

Bergfiets Ryer - Tas
Smartbox Afrikaans

Interaktiewe leer - uitdagings is gemik op verskillende vaardigheidsvlakke. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees terwyl sleutel toegangvaardighede aangeleer word.

Blits Prater
english 2022

Boodskap Bank funksionaliteit herstel

Blits Prater - Groot sel
english 2022

Blits Prater Groot Sel het dieselfde kenmerke as die gewone Blits Prater maar is beskikbaar vir mense wat groter teikens nodig het op elke rooster. Dit het 'n frekwensie sleutelbord wat letters deel tussen 2 roosters, met die letters wat die meeste...

Checkers Little Shop
english 2022

Stel 'n inkopie lys op, pak jou gekose items in jou mandjie, trollie of sak en betaal!

Corbin gesels
english 2022

Praat met Simbole C help met die transisie van 'n onderwerp gebaseerde woordeskat na die gebruik van meer taal vaardighede. Die woorde wat ons die meeste gebruik word kernwoordeskat genoem. In Praat met Simbole C kan jy kernwoordeskat gebruik op...

Die loopplank - Tas
Smartbox Afrikaans

Ontwikkel die maak van keuses deur ons interaktiewe leer aktiwiteite. Hierdie aktiwiteite is ontwerp om pret en motiverend te wees terwyl sleutel toegangvaardighede aangeleer word.

Die stad - Tas
Smartbox Afrikaans

Interaktiewe visuele beelde vertoon geanimeerde beelde wat deur die maak van keuses in die rooster aktiveer word. Hulle is ontwerp vir die ontwikkeling van oorsaak & gevolg en vroëe taal vaardighede.

Die Wilde Weste - Tas

Dilbert die hond - Tas
Smartbox Afrikaans

Ontwikkel vroeë oorsaak en gevolg vaardighede deur ons interaktiewe leer aktiwiteite. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees, terwyl sleutelvaardighede aangeleer word.

Disney Plus - Groot Sel
Smartbox Afrikaans

Kyk na jou gunsteling reekse en flieks op die Disney Plus stroomdiens. Blaai, soek of gaan direk na jou kyklys om te kies wat jy soek, sit terug en geniet! Benodig 'n aktiewe Disney Plus subskripsie. v1.0

Doolhof Renjaer - Tas
Smartbox Afrikaans

Interaktiewe leer - uitdagings is gemik op verskillende vaardigheidsvlakke. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees terwyl sleutel toegangvaardighede aangeleer word.

Eerste Woorde
english 2022

An engaging and educational resource to help children learn and speak their first words. Students will have fun learning language by seeing the words and symbols, making their choice, hearing the word spoken, and then seeing Amigo the robot model...

Eerste Woorde - Tas

Gogga splat - Tas
Smartbox Afrikaans

Interaktiewe leer - uitdagings is gemik op verskillende vaardigheidsvlakke. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees terwyl sleutel toegangvaardighede aangeleer word.

Gustav bundel
english 2022

'n eenvoudige rooster stel vir jong beginners

Horlosie - Tas
Smartbox Afrikaans

'n Eenvoudige horlosie rooster stel digitaal en analoog vertoon.

In die parkie - Tas
Smartbox Afrikaans

Interaktiewe visuele beelde vertoon geanimeerde beelde wat deur die maak van keuses in die rooster aktiveer word. Hulle is ontwerp vir die ontwikkeling van oorsaak & gevolg en vroëe taal vaardighede.

Kamera - Tas
Smartbox Afrikaans

Neem fotos met jou toestel kamera en besigtig die fotos.

Kar Fabriek - Tas
Smartbox Afrikaans

Ontwikkel die maak van keuses deur ons interaktiewe leer aktiwiteite. Hierdie aktiwiteite is ontwerp om pret en motiverend te wees terwyl sleutel toegangvaardighede aangeleer word.

Klaskamer - Tas
Smartbox Afrikaans

Interaktiewe visuele beelde vertoon geanimeerde beelde wat deur die maak van keuses in die rooster aktiveer word. Hulle is ontwerp vir die ontwikkeling van oorsaak & gevolg en vroëe taal vaardighede.

Kleurvolle Sleutelbord
english 2022

A simple keyboard with colourful keys and symbolised prediction cells - Afrikaans

«123»